ROMEINE 10:2 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
ROMEINE 10:2 AFR83 (Afrikaans 1983)
want ek kan van hulle getuig dat hulle vol ywer vir God is, maar sonder die regte insig.
Deel
ROMEINE 10 AFR83ROMEINE 10:2 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Want ek getuig van hulle dat hulle 'n ywer vir God het, maar sonder kennis.
Deel
ROMEINE 10 AFR53ROMEINE 10:2 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Ek kan getuig hoeveel hulle hulle vir God beywer, maar hierdie ywer is sonder die regte insig.
Deel
ROMEINE 10 NLVROMEINE 10:2 DB (Die Boodskap)
Ek moet erken: die Israeliete is baie toegewyd in hulle godsdiens. Maar op die ou end help dit hulle niks nie. Want hulle het verskriklik baie ywer, maar hulle sit gestrand sonder die regte kennis van God.
Deel
ROMEINE 10 DBROMEINE 10:2 ABA (Bybel vir almal)
Ek sê vir julle, en dit is seker: Hulle wil baie graag vir God dien, maar hulle weet nie hoe nie.
Deel
ROMEINE 10 ABAROMEINE 10:2 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ek kan inderdaad vir hulle getuig dat hulle God met ywer dien, maar sonder insig.
Deel
ROMEINE 10 AFR20ROMEINE 10:2 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want ek getuig van hulle dat hulle 'n ywer vir God het, maar nie volgens kennis nie.
Deel
ROMEINE 10 CAB23