ROMEINE 1:22 - Vergelyk alle weergawes | YouVersion
ROMEINE 1:22 AFR83 (Afrikaans 1983)
Hulle gee voor dat hulle verstandig is, maar hulle is dwaas.
Deel
ROMEINE 1 AFR83ROMEINE 1:22 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Terwyl hulle voorgee dat hulle wys is, het hulle dwaas geword
Deel
ROMEINE 1 AFR53ROMEINE 1:22 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Alhoewel hulle daarop aanspraak maak dat hulle danig slim is, het hulle in werklikheid heeltemal in dwaasheid verval – in so ’n mate
Deel
ROMEINE 1 NLVROMEINE 1:22 DB (Die Boodskap)
Tog maak hulle asof hulle verskriklik slim is, al is hulle eintlik dom en sonder insig.
Deel
ROMEINE 1 DBROMEINE 1:22 ABA (Bybel vir almal)
Hulle dink hulle is slim, maar hulle doen nie wat God wil hê nie.
Deel
ROMEINE 1 ABAROMEINE 1:22 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Alhoewel hulle beweer dat hulle wys is, het hulle dwaas geword.
Deel
ROMEINE 1 AFR20ROMEINE 1:22 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Terwyl hulle voorgee dat hulle wys is, het hulle dwaas geword
Deel
ROMEINE 1 CAB23