YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

DIE OPENBARING 9:11

DIE OPENBARING 9:11 Bybel vir almal (ABA)

Die sprinkane se koning is die engel van die onderwêreld. Sy Hebreeuse naam is Abaddon en sy Griekse naam is Apollion.

Deel
Lees DIE OPENBARING 9

DIE OPENBARING 9:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

En hulle het as koning oor hulle die engel van die afgrond; sy naam in Hebreeus is Abáddon, en in Grieks het hy die naam van Apóllion.

Deel
Lees DIE OPENBARING 9

DIE OPENBARING 9:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het die engel van die onderaardse diepte as koning oor hulle. Sy naam in Hebreeus is Abaddon, en in Grieks het hy die naam Apollion.

Deel
Lees DIE OPENBARING 9

DIE OPENBARING 9:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die engel van die onpeilbare diepte was hulle koning. In Hebreeus is sy naam Abaddon, en in Grieks Apollion.

Deel
Lees DIE OPENBARING 9

DIE OPENBARING 9:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hulle het 'n koning oor hulle gehad, dit is die engel van die afgrond, wie se naam in die Hebreeuse taal is Abaddon, maar in die Griekse taal het sy naam Apollion.

Deel
Lees DIE OPENBARING 9

DIE OPENBARING 9:11 Die Boodskap (DB)

Hulle het ’n leier gehad, die engel van die onderwêreld. Sy Hebreeuse naam was Abaddon - dit beteken: die een wat alles verwoes.

Deel
Lees DIE OPENBARING 9

DIE OPENBARING 9:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het as heerser die engel van die bodemlose put gehad. Sy naam in Hebreeus is Abaddon, en in Grieks Apollion.

Deel
Lees DIE OPENBARING 9
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's