DIE OPENBARING 7:8
DIE OPENBARING 7:5-8 Bybel vir almal (ABA)
Van elke stam het 12 000 mense merke gekry. Die stamme was: Juda, Ruben, Gad, Aser, Naftali, Manasse, Simeon, Levi, Issaskar, Sebulon, Josef en Benjamin.
DIE OPENBARING 7:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
uit die stam van Sébulon twaalfduisend verseëldes; uit die stam van Josef twaalfduisend verseëldes; uit die stam van Benjamin twaalfduisend verseëldes.
DIE OPENBARING 7:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
uit die stam Sebulon twaalf duisend, uit die stam Josef twaalf duisend, en uit die stam Benjamin is daar twaalf duisend gemerk.
DIE OPENBARING 7:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
uit die stam Sebulon, twaalfduisend; uit die stam Josef, twaalfduisend; uit die stam Benjamin, twaalfduisend wat die seël dra.
DIE OPENBARING 7:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Uit die stam van Sabulon was twaalfduisend verseëls. Uit die stam van Josef was twaalfduisend verseëls. Uit die stam van Benjamin was twaalf duisend verseëls.