DIE OPENBARING 7:7
DIE OPENBARING 7:5-8 Bybel vir almal (ABA)
Van elke stam het 12 000 mense merke gekry. Die stamme was: Juda, Ruben, Gad, Aser, Naftali, Manasse, Simeon, Levi, Issaskar, Sebulon, Josef en Benjamin.
DIE OPENBARING 7:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
uit die stam van Símeon twaalfduisend verseëldes; uit die stam van Levi twaalfduisend verseëldes; uit die stam van Íssaskar twaalfduisend verseëldes
DIE OPENBARING 7:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
uit die stam Simeon twaalf duisend, uit die stam Levi twaalf duisend, uit die stam Issaskar twaalf duisend
DIE OPENBARING 7:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
uit die stam Simeon, twaalfduisend; uit die stam Levi, twaalfduisend; uit die stam Issaskar, twaalfduisend
DIE OPENBARING 7:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Uit die stam van Simeon was twaalfduisend verseëls. Uit die stam van Levi was twaalfduisend verseëls. Uit die stam van Issaskar was twaalfduisend verseëldes.