DIE OPENBARING 7:6
DIE OPENBARING 7:5-8 Bybel vir almal (ABA)
Van elke stam het 12 000 mense merke gekry. Die stamme was: Juda, Ruben, Gad, Aser, Naftali, Manasse, Simeon, Levi, Issaskar, Sebulon, Josef en Benjamin.
DIE OPENBARING 7:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
uit die stam van Aser twaalfduisend verseëldes; uit die stam van Náftali twaalfduisend verseëldes; uit die stam van Manasse twaalfduisend verseëldes
DIE OPENBARING 7:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
uit die stam Aser twaalf duisend, uit die stam Naftali twaalf duisend, uit die stam Manasse twaalf duisend
DIE OPENBARING 7:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
uit die stam Aser, twaalfduisend; uit die stam Naftali, twaalfduisend; uit die stam Manasse, twaalfduisend
DIE OPENBARING 7:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Uit die stam van Aser was twaalfduisend verseëls. Uit die stam van Neftali was twaalfduisend verseëldes. Uit die stam van Manasse was twaalf duisend verseëls.