DIE OPENBARING 7:5
DIE OPENBARING 7:5-8 Bybel vir almal (ABA)
Van elke stam het 12 000 mense merke gekry. Die stamme was: Juda, Ruben, Gad, Aser, Naftali, Manasse, Simeon, Levi, Issaskar, Sebulon, Josef en Benjamin.
DIE OPENBARING 7:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
uit die stam van Juda twaalfduisend verseëldes; uit die stam van Ruben twaalfduisend verseëldes; uit die stam van Gad twaalfduisend verseëldes
DIE OPENBARING 7:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
uit die stam van Juda is daar twaalf duisend gemerk, uit die stam Ruben twaalf duisend, uit die stam Gad twaalf duisend
DIE OPENBARING 7:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Uit die stam Juda, twaalfduisend wat die seël dra; uit die stam Ruben, twaalfduisend; uit die stam Gad, twaalfduisend
DIE OPENBARING 7:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Uit die stam van Juda is twaalfduisend verseëls. Uit die stam van Ruben was twaalf duisend verseëls. Uit die stam van Gad was twaalfduisend verseëldes.