DIE OPENBARING 7:16
DIE OPENBARING 7:16 Bybel vir almal (ABA)
Hulle sal nooit honger of dors word nie. Die son sal hulle nie brand nie. Niks wat warm is, sal hulle brand nie.
DIE OPENBARING 7:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hulle sal nie meer honger en nie meer dors hê nie, en nooit sal die son of enige hitte op hulle val nie
DIE OPENBARING 7:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle sal nie meer honger en nie meer dors kry nie; die son sal hulle nie brand nie en 'n hittegloed ook nie
DIE OPENBARING 7:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle sal nie meer honger of dors word nie; nie die son nie, ook geen hittegloed sal hulle brand nie.
DIE OPENBARING 7:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Hulle sal nie meer honger en nie meer dors hê nie; en die son sal hulle nie aansteek nie en geen hitte nie.