DIE OPENBARING 7:15
DIE OPENBARING 7:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Daarom is hulle voor die troon van God, waar hulle Hom dag en nag in sy •tempel dien. En Hy wat op die troon sit, sal sy tent by hulle opslaan.
DIE OPENBARING 7:15 Die Boodskap (DB)
Dit is waarom hulle nou hier voor God staan. “Sonder ophou, dagin en daguit, dien hulle God in sy blyplek. Net so sal God, die Heerser, self by hulle bly en na hulle kyk.
DIE OPENBARING 7:15 Bybel vir almal (ABA)
“Daarom is hulle nou voor God se troon. Hulle dien nou vir God elke dag en elke nag in sy tempel. God, wat op die troon sit, sal hulle beskerm.
DIE OPENBARING 7:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Daarom is hulle voor die troon van God en dien Hom dag en nag in sy tempel; en Hy wat op die troon sit, sal sy tent oor hulle oopspan.
DIE OPENBARING 7:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Daarom is hulle voor die troon van God en dien hulle Hom dag en nag in sy tempel; en Hy wat op die troon sit, sal by hulle bly.