YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

DIE OPENBARING 7:13

DIE OPENBARING 7:13 Bybel vir almal (ABA)

Toe vra een van die ouderlinge vir my: “Wie is hierdie mense wat wit klere dra? Van waar het hulle gekom?”

Deel
Lees DIE OPENBARING 7

DIE OPENBARING 7:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Toe het een van die ouderlinge gespreek en vir my gesê: Hulle wat bekleed is met die wit klere, wie is hulle en waarvandaan het hulle gekom?

Deel
Lees DIE OPENBARING 7

DIE OPENBARING 7:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Een van die ouderlinge vra toe vir my: “Hierdie mense met die wit klere aan, wie is hulle en waar kom hulle vandaan?”

Deel
Lees DIE OPENBARING 7

DIE OPENBARING 7:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

In antwoord daarop het een van die ouderlinge vir my gevra: “Hierdie mense wat die lang wit stolas dra, wie is hulle, en waar kom hulle vandaan?”

Deel
Lees DIE OPENBARING 7

DIE OPENBARING 7:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En een van die ouderlinge het geantwoord en vir my gesê: Wat is hulle wat bekleed is met wit klere? en waar het hulle gekom?

Deel
Lees DIE OPENBARING 7

DIE OPENBARING 7:13 Die Boodskap (DB)

Een van die leiers van die kerk vra my toe: “Wie is al hierdie mense met die deftige wit klere aan? Waar kom hulle vandaan?”

Deel
Lees DIE OPENBARING 7

DIE OPENBARING 7:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Een van die ouderlinge reageer toe en vra my: “Hierdie mense wat wit klere aanhet, wie is hulle en waarvandaan kom hulle?”

Deel
Lees DIE OPENBARING 7
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's