DIE OPENBARING 6:3
DIE OPENBARING 6:3 Bybel vir almal (ABA)
Toe die Lam die tweede seël breek, het ek gehoor die tweede dier skree: “Jy moet kom!”
DIE OPENBARING 6:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En toe Hy die tweede seël oopgemaak het, hoor ek die tweede lewende wese sê: Kom kyk!
DIE OPENBARING 6:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe Hy die tweede seël oopmaak, het ek die tweede lewende wese hoor sê: “Gaan uit!”
DIE OPENBARING 6:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Toe Hy die tweede seël oopbreek, het ek die tweede lewende wese hoor sê: “Kom!”
DIE OPENBARING 6:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En toe hy die tweede seël oopgemaak het, het ek die tweede dier hoor sê: Kom kyk.