DIE OPENBARING 6:16
DIE OPENBARING 6:16 Bybel vir almal (ABA)
Hulle het vir die berge en rotse gesê: “Julle moet op ons val, julle moet ons toemaak! Ons wil nie hê dat God ons moet sien nie, God wat op die troon sit. Ons wil nie hê dat die Lam ons moet straf nie!
DIE OPENBARING 6:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en vir die berge en die rotse gesê: Val op ons en verberg ons vir die aangesig van Hom wat op die troon sit, en vir die toorn van die Lam
DIE OPENBARING 6:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hulle het vir die berge en die kranse gesê: “Val op ons en bedek ons vir die oë van Hom wat op die troon sit, en vir die toorn van die Lam.
DIE OPENBARING 6:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hulle het na die berge en kranse geroep: “Val op ons, en verberg ons van die aangesig van Hom wat op die troon sit, en van die toorn van die Lam
DIE OPENBARING 6:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
en vir die berge en rotse gesê: Val op ons en verberg ons vir die aangesig van Hom wat op die troon sit, en vir die toorn van die Lam.