YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

DIE OPENBARING 5:7

DIE OPENBARING 5:7 Bybel vir almal (ABA)

En die Lam het gegaan en die boekrol geneem uit die regter-hand van die Persoon wat op die troon sit.

Deel
Lees DIE OPENBARING 5

DIE OPENBARING 5:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Hy het gekom en die boek geneem uit die regterhand van Hom wat op die troon sit

Deel
Lees DIE OPENBARING 5

DIE OPENBARING 5:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy het toe gegaan en die boek ontvang uit die regterhand van Hom wat op die troon sit.

Deel
Lees DIE OPENBARING 5

DIE OPENBARING 5:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

En Hy het nader gegaan, en die boekrol geneem uit die regterhand van Hom wat op die troon sit.

Deel
Lees DIE OPENBARING 5

DIE OPENBARING 5:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

En hy het gekom en die boek geneem uit die regterhand van Hom wat op die troon sit.

Deel
Lees DIE OPENBARING 5

DIE OPENBARING 5:7 Die Boodskap (DB)

Toe loop die Lam na God se troon toe. Daar vat Hy die boek wat God in sy regterhand hou.

Deel
Lees DIE OPENBARING 5

DIE OPENBARING 5:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy het toe vorentoe getree en die boekrol geneem uit die regterhand van Hom wat op die troon sit.

Deel
Lees DIE OPENBARING 5
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's