DIE OPENBARING 4:9
DIE OPENBARING 4:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En elke keer as die lewende wesens heerlikheid en eer en danksegging gee aan Hom wat op die troon sit, wat tot in alle ewigheid lewe
DIE OPENBARING 4:9 Bybel vir almal (ABA)
Ja, die vier diere het die Persoon wat op die troon sit, geloof en geprys. Hulle het vir Hom dankie gesê, vir Hom wat altyd lewe.
DIE OPENBARING 4:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elke keer wanneer die lewende wesens heerlikheid, eer en dank toebring aan Hom wat op die troon sit, wat tot in alle ewigheid lewe
DIE OPENBARING 4:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En telkens wanneer die lewende wesens heerlikheid en eer en dank bring aan Hom wat op die troon sit, aan Hom wat vir ewig en ewig leef
DIE OPENBARING 4:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En wanneer daardie diere heerlikheid en eer en dank gee aan Hom wat op die troon sit, wat tot in alle ewigheid lewe