DIE OPENBARING 3:6
DIE OPENBARING 3:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Laat dié wat ore het, luister na wat die Gees aan die gemeentes sê.’ ”
DIE OPENBARING 3:6 Die Boodskap (DB)
Luister aandagtig na wat die Heilige Gees alles vir die Christene te sê het.
DIE OPENBARING 3:6 Bybel vir almal (ABA)
As jy verstaan wat die Heilige Gees vir die gemeentes sê, dan moet jy gehoorsaam wees!”
DIE OPENBARING 3:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie 'n oor het, laat hom hoor wat die Gees aan die gemeentes sê.
DIE OPENBARING 3:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Elkeen wat kan hoor, moet luister na wat die Gees vir die gemeentes sê.