DIE OPENBARING 3:15
DIE OPENBARING 3:15 Bybel vir almal (ABA)
Ek weet alles wat jy doen. Jy is soos lou water, jy is nie koud nie en jy is ook nie warm nie. Ek wens jy was koud of jy was warm.
DIE OPENBARING 3:15 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Ek ken jou werke, dat jy nie koud is en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm!
DIE OPENBARING 3:15 Afrikaans 1983 (AFR83)
Ek weet alles wat julle doen. Ek weet dat julle nie koud is nie, en ook nie warm nie. As julle tog maar koud of warm was!
DIE OPENBARING 3:15 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“ ‘Ek ken jou dade, dat jy nóg koud, nóg warm is. Was jy nou maar koud of warm!
DIE OPENBARING 3:15 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Ek ken jou werke, dat jy nie koud of warm is nie; ek sou jy koud of warm was.