DIE OPENBARING 22:10
DIE OPENBARING 22:10 Die Boodskap (DB)
Hy sê verder vir my: “Moenie hierdie boek met die boodskap van God geheim hou of iewers wegsteek nie. Die tyd dat dit alles moet gebeur, is voor die deur.
DIE OPENBARING 22:10 Bybel vir almal (ABA)
Die engel het ook vir my gesê: “In hierdie boek is die dinge geskryf wat moet gebeur. Jy moenie stilbly daaroor nie, want daar is min tyd voordat dit sal gebeur!
DIE OPENBARING 22:10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En hy het vir my gesê: Moenie die woorde van die profesie van hierdie boek verseël nie, want die tyd is naby.
DIE OPENBARING 22:10 Afrikaans 1983 (AFR83)
Verder sê hy vir my: “Moenie die woorde van hierdie profetiese boek geheim hou nie, want die eindtyd is naby.
DIE OPENBARING 22:10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hy het ook vir my gesê: “Moenie die woorde van die profesie van hierdie boekrol verseël nie, want die bestemde tyd is naby.