DIE OPENBARING 19:8
DIE OPENBARING 19:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En aan haar is gegee om bekleed te wees met rein en blink fyn linne, want die fyn linne is die regverdige dade van die heiliges.
DIE OPENBARING 19:8 Bybel vir almal (ABA)
God het vir haar gesê sy mag mooi klere aantrek, klere wat blink en skoon is! Ja, die mooi klere is die goeie dinge wat die mense gedoen het, die mense wat aan God behoort.”
DIE OPENBARING 19:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
God het haar dit vergun om fyn, helder blink klere aan te trek.” Hierdie fyn klere is die regverdige dade van die gelowiges.
DIE OPENBARING 19:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En sy is toegelaat om blink klere van suiwer, fyn linne aan te trek. Want dié linne is die regverdige dade van die heiliges. ”
DIE OPENBARING 19:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En aan haar is gegee om bekleed te wees met rein en wit fyn linne, want die fyn linne is die geregtigheid van die heiliges.