DIE OPENBARING 19:12
DIE OPENBARING 19:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sy oë was soos 'n vuurvlam, en op sy hoof was baie krone; en hy het 'n naam laat opskrywe wat niemand geken het nie, behalwe hy self.
DIE OPENBARING 19:12 Bybel vir almal (ABA)
Sy oë was soos vuurvlamme, en daar was baie krone op sy kop. Daar was 'n Naam geskryf op Hom, niemand het die Naam geken nie, net Hyself het die Naam geken.
DIE OPENBARING 19:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En sy oë was soos 'n vuurvlam, en op sy hoof was baie krone; en Hy het 'n Naam wat geskrywe is, wat niemand ken nie, behalwe Hy self.
DIE OPENBARING 19:12 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sy oë het soos vuur gevlam, en op sy kop was daar baie heerserskrone. Daar was 'n Naam op Hom geskrywe wat niemand anders ken nie, net Hy self.
DIE OPENBARING 19:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sy oë was soos 'n vlammende vuur, en op sy kop was daar baie krone. En Hy dra 'n geskrewe Naam, wat niemand ken nie, behalwe net Hy self.