DIE OPENBARING 17:2
DIE OPENBARING 17:2 Bybel vir almal (ABA)
Die konings van die aarde het onsedelik gelewe met haar. Ja, die mense van die aarde het onsedelik gelewe met haar. Dit was baie lekker vir hulle, sy was soos wyn wat mense dronk maak.”
DIE OPENBARING 17:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
met wie die konings van die aarde gehoereer het, en die bewoners van die aarde het dronk geword van die wyn van haar hoerery.
DIE OPENBARING 17:2 Afrikaans 1983 (AFR83)
en met wie die konings van die aarde onsedelik verkeer het. Die bewoners van die aarde het dronk geword van die wyn van haar onsedelikheid.”
DIE OPENBARING 17:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die konings van die aarde het met haar gehoereer, en die aardbewoners het dronk geword van die wyn van haar hoerery.
DIE OPENBARING 17:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Met wie die konings van die aarde gehoereer het, en die bewoners van die aarde dronk gemaak is van die wyn van haar hoerery.
DIE OPENBARING 17:2 Die Boodskap (DB)
het die stad na die belangrike leiers van die wêreld gevry. Dit het die mense oor die hele wêreld so bedwelm soos te veel wyn ’n mens bedwelm. Net soos die stad het hierdie mense ook nie belanggestel om God te dien nie. Hulle het eerder gedoen wat die stad wou hê.”