DIE OPENBARING 17:11
DIE OPENBARING 17:11 Bybel vir almal (ABA)
Die dier wat voorheen gelewe het en wat nie nou lewe nie, is die agste koning, maar hy is ook een van die eerste sewe konings. God sal hom doodmaak.
DIE OPENBARING 17:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En die dier wat was en nie is nie, is self ook die agtste, en hy behoort by die sewe en gaan na die verderf.
DIE OPENBARING 17:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die dier wat eers was en nie nou is nie, is self die agste. Hy hoort by die sewe en gaan na die verderf toe.