DIE OPENBARING 15:7
DIE OPENBARING 15:7 Bybel vir almal (ABA)
Een van die vier diere het sewe goue bakke vir die sewe engele gegee. In die bakke was al die straf wat God vir die mense sal gee, God wat altyd lewe.
DIE OPENBARING 15:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En een van die vier lewende wesens het aan die sewe engele sewe goue skale gegee, vol van die grimmigheid van God wat leef tot in alle ewigheid.
DIE OPENBARING 15:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Een van die vier lewende wesens het toe aan die sewe engele sewe goue bakke gegee, gevul met die toorn van God, van Hom wat tot in alle ewigheid lewe.
DIE OPENBARING 15:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Een van die vier lewende wesens het toe aan die sewe engele sewe goue bakke gegee, gevul met die toorn van God, van Hom wat vir ewig en ewig leef.
DIE OPENBARING 15:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En een van die vier lewende wesens het aan die sewe engele sewe goue skale gegee, vol van die toorn van God, wat tot in alle ewigheid lewe.