DIE OPENBARING 15:5
DIE OPENBARING 15:5 Bybel vir almal (ABA)
Toe het ek gesien die tempel, God se tempel-tent in die hemel, gaan oop.
DIE OPENBARING 15:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En ná hierdie dinge het ek gesien, en kyk, die tempel van die tent van die getuienis in die hemel is geopen.
DIE OPENBARING 15:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hierna het ek gesien: die tempel in die hemel, die woonplek van God, is oopgemaak
DIE OPENBARING 15:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En hierna het ek gesien: Die tempel, die Tent met die Getuienis in die hemel, is geopen
DIE OPENBARING 15:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En daarna het ek gekyk, en kyk, die tempel van die tent van die getuienis in die hemel is geopen.