DIE OPENBARING 1:6
DIE OPENBARING 1:6 Bybel vir almal (ABA)
Hy het gesê God, sy Vader, regeer oor ons, ons is soos die priesters wat vir God werk. Daarom sal ons altyd vir Jesus Christus prys, Hy wat oor alles regeer! Amen.
DIE OPENBARING 1:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en ons gemaak het konings en priesters vir sy God en Vader, aan Hom die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.
DIE OPENBARING 1:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
en ons sy koninkryk gemaak, priesters vir God sy Vader. Aan Hom behoort die heerlikheid en die krag tot in alle ewigheid! Amen.