YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 98:4

PSALMS 98:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat die hele aarde die HERE loof. Breek uit in sang, sing van vreugde!

Deel
Lees PSALMS 98

PSALMS 98:4 Bybel vir almal (ABA)

Al die mense op die aarde, julle moet juig vir die Here, julle moet begin, julle moet sing, julle moet musiek maak.

Deel
Lees PSALMS 98

PSALMS 98:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Juig voor die HERE, o ganse aarde, breek uit en psalmsing!

Deel
Lees PSALMS 98

PSALMS 98:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Juig tot eer van die Here, almal op aarde, wees vrolik, juig en sing!

Deel
Lees PSALMS 98

PSALMS 98:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Juig tot eer van die HERE, o ganse aarde; wees vrolik, jubel en besing Hom

Deel
Lees PSALMS 98

PSALMS 98:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Maak 'n gejubel tot eer van die HERE, o ganse aarde

Deel
Lees PSALMS 98

PSALMS 98:4 Die Boodskap (DB)

Sing uit volle bors psalms vir die Here, almal wat op hierdie aarde is. Loop oor van blydskap.

Deel
Lees PSALMS 98

PSALMS 98:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Laat die hele aarde die HERE loof. Breek uit in sang, sing van vreugde!

Deel
Lees PSALMS 98
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's