YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 98:2

PSALMS 98:2 Bybel vir almal (ABA)

Die Here het gewys dat Hy oorwin het, Hy het die volke laat sien dat Hy reg doen.

Deel
Lees PSALMS 98

PSALMS 98:2 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Die HERE het sy heil bekend gemaak, sy geregtigheid voor die oë van die nasies geopenbaar.

Deel
Lees PSALMS 98

PSALMS 98:2 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het sy oorwinning bekend gemaak, aan die nasies het Hy sy reddingsdade geopenbaar.

Deel
Lees PSALMS 98

PSALMS 98:2 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Die HERE het sy verlossing bekend gemaak; voor die oë van die nasies het Hy sy •geregtigheid geopenbaar.

Deel
Lees PSALMS 98

PSALMS 98:2 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE het Sy heil bekend gemaak; sy geregtigheid het Hy openlik laat blyk voor die oë van die nasies.

Deel
Lees PSALMS 98

PSALMS 98:2 Die Boodskap (DB)

Die Here steek sy oorwinning nie weg nie. Almal op aarde het gesien hoe Hy reg doen.

Deel
Lees PSALMS 98

PSALMS 98:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE het sy redding aangekondig. Voor die oë van die nasies het Hy sy regverdigheid getoon.

Deel
Lees PSALMS 98

PSALMS 98:2

PSALMS 98:2 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's