PSALMS 95:8
PSALMS 95:8 Bybel vir almal (ABA)
Hy sê: “Julle moenie hardkoppig wees soos by Meriba nie, daardie dag by Massa in die woestyn
Deel
Lees PSALMS 95PSALMS 95:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Verhard julle hart nie soos by Mériba, soos op die dag van Massa in die woestyn nie
Deel
Lees PSALMS 95PSALMS 95:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
“Moenie hardkoppig wees soos destyds by Meriba, soos die dag by Massa in die woestyn nie
Deel
Lees PSALMS 95PSALMS 95:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
“Moenie julle harte verhard soos by Meriba, soos die dag by Massa in die woestyn
Deel
Lees PSALMS 95PSALMS 95:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Verhard julle hart nie soos in die terging en soos op die dag van versoeking in die woestyn nie.
Deel
Lees PSALMS 95