PSALMS 95:1
PSALMS 95:1 Bybel vir almal (ABA)
Kom, kom ons sing vir die Here, kom ons juig vir die Rots wat ons altyd red.
Deel
Lees PSALMS 95PSALMS 95:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
KOM, laat ons jubel tot eer van die HERE, laat ons juig ter ere van die rots van ons heil!
Deel
Lees PSALMS 95PSALMS 95:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Kom, laat ons jubel tot eer van die Here, laat ons juig oor die rots by wie ons redding vind
Deel
Lees PSALMS 95PSALMS 95:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Kom, laat ons voor die HERE jubel, laat ons juig tot eer van die rots wat ons verlos.
Deel
Lees PSALMS 95PSALMS 95:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Kom, laat ons sing tot eer van die HERE, laat ons juig na die rots van ons heil.
Deel
Lees PSALMS 95