PSALMS 94:3
PSALMS 94:3 Afrikaans 1983 (AFR83)
Hoe lank, Here, hoe lank sal die goddeloses hulle nog verlustig in die leed van ander mense?
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Hoe lank sal goddeloses, o HERE, hoe lank sal goddeloses jubel?
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Hoe lank, HERE, sal die goddeloses, hoe lank sal die goddeloses seëvier?
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:3 Bybel vir almal (ABA)
Here, hoe lank sal die mense wat verkeerd doen, juig oor wat met ander mense gebeur? Hoe lank sal hulle aanhou om dit te doen?
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Hoe lank sal die goddelose, o HERE, hoe lank sal die goddelose jubel?
Deel
Lees PSALMS 94