YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 94:18

PSALMS 94:18 Bybel vir almal (ABA)

Ek het gedink my voete gly, maar U het gedoen wat U belowe het, U het my regop gehou.

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:18 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

As ek dink: My voet wankel — dan ondersteun u goedertierenheid my, o HERE!

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe ek gedink het my voete gly, het u troue liefde my regop gehou, Here.

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:18 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

As ek dink my voet gaan swik, dan ondersteun u troue liefde my, HERE.

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:18 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Toe Ek sê: My voet gly; U goedertierenheid, o HERE, het my opgehou.

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:18 Die Boodskap (DB)

Wanneer my probleme my onderkry, het U my elke keer gehelp, Here. U sorg vir u kinders met u liefde!

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe ek sê: “My voet gly!” het u trou my ondersteun, HERE.

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:18

PSALMS 94:18 AFR83
Deel
Lees die hele hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's