PSALMS 94:16
PSALMS 94:16 Bybel vir almal (ABA)
Niemand het vir my gehelp veg teen die slegte mense nie, niemand het my gehelp teen die mense wat slegte dinge doen nie.
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:16 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Wie sal vir my optree teen die kwaaddoeners? Wie sal my bystaan teen die werkers van ongeregtigheid?
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:16 Afrikaans 1983 (AFR83)
Wie staan by my teen dié wat my leed aandoen? Wie help my teen mense wat my veronreg?
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:16 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Wie sal vir my opstaan teen kwaaddoeners? Wie sal vir my in die bres tree teen hulle wat onreg pleeg?
Deel
Lees PSALMS 94PSALMS 94:16 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Wie sal vir my opstaan teen die kwaaddoeners? of wie sal vir my opstaan teen die werkers van ongeregtigheid?
Deel
Lees PSALMS 94