YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 94:14

PSALMS 94:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want die HERE sal sy volk nie verwerp en sal sy erfdeel nie verlaat nie

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:14 Bybel vir almal (ABA)

Want die Here gooi nie sy volk weg nie, Hy los nie die mense wat aan Hom behoort nie.

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want die HERE sal sy volk nie verwerp en sal sy erfdeel nie verlaat nie

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:14 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here verstoot nie sy volk nie, die volk wat aan Hom behoort, laat Hy nie in die steek nie.

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ja, die HERE sal sy volk nie in die steek laat nie; sy erfdeel sal Hy nie laat vaar nie.

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die HERE sal sy volk nie verstoot nie, en Hy sal sy erfdeel nie verlaat nie.

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:14 Die Boodskap (DB)

Die Here sal nooit die rug vir sy kinders draai nie. Mense wat aan Hom behoort, sal Hy nooit in die steek laat nie.

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die HERE sal sy volk sekerlik nie verlaat nie, en sy erfdeel nie laat vaar nie.

Deel
Lees PSALMS 94
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's