YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 94:12

PSALMS 94:12 Bybel vir almal (ABA)

Dit gaan goed met iemand wanneer die Here vir hom leer wat hy moet doen, wanneer U vir hom leer wat U wil hê.

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:12 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Welgeluksalig is die man, o HERE, wat U onderrig en wat U leer uit u wet

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit gaan goed met die mens wat deur U opgevoed word, Here, vir wie U onderrig in u woord

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:12 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Gelukkig is die mens vir wie U teregwys, HERE, vir wie U leer uit u wet

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:12 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Geseënd is die man wat U tugtig, o HERE, en hom uit u wet leer

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:12 Die Boodskap (DB)

Here, mense wat leer wat u wil is en dit doen, is baie gelukkig.

Deel
Lees PSALMS 94

PSALMS 94:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Geseënd is hulle vir wie U vermaan, HERE, vir wie U uit u gebooie onderrig.

Deel
Lees PSALMS 94
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's