YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 93:5

PSALMS 93:5 Bybel vir almal (ABA)

Here, u wette sal nooit verander nie, u tempel moet altyd 'n gewyde plek wees.

Deel
Lees PSALMS 93

PSALMS 93:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

U getuienisse is baie betroubaar. Heiligheid pas by u huis, HERE, tot in lengte van dae!

Deel
Lees PSALMS 93

PSALMS 93:5 Afrikaans 1983 (AFR83)

U verordeninge staan baie vas. Heiligheid versier u huis, Here, tot in lengte van dae.

Deel
Lees PSALMS 93

PSALMS 93:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

U bepalings is baie betroubaar; vir u huis is heiligheid gepas, HERE, tot in lengte van dae.

Deel
Lees PSALMS 93

PSALMS 93:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

U getuienisse is baie vas: heiligheid is U huis, o HERE, tot in ewigheid.

Deel
Lees PSALMS 93

PSALMS 93:5 Die Boodskap (DB)

Niemand kan verander wat die Here wil hê nie. Dit staan vas. Die grootheid en andersheid van die Here oorweldig jou. Jy sien dit in sy woonplek. Dit is nou so, o Here, en dit sal altyd so wees.

Deel
Lees PSALMS 93

PSALMS 93:5 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

U bepalings is onveranderlik. Heiligheid versier u woning, HERE, tot in lengte van dae.

Deel
Lees PSALMS 93
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's