YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 93:4

PSALMS 93:4 Bybel vir almal (ABA)

Die Here wat uit die hemel regeer, is sterker as die baie water, Hy is sterker as die branders van die see.

Deel
Lees PSALMS 93

PSALMS 93:4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Meer as die gebruis van groot, geweldige waters, van die golwe van die see, is die HERE geweldig in die hoogte!

Deel
Lees PSALMS 93

PSALMS 93:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

maar hoog bo die geraas van baie waters, hoog bo die golwe van die see, troon die Here in sy koninklike mag.

Deel
Lees PSALMS 93

PSALMS 93:4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Magtiger as die gedreun van baie waters, as die branders van die see, is die HERE, magtig in die hoogte.

Deel
Lees PSALMS 93

PSALMS 93:4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Die HERE in die hoogte is sterker as die gedruis van baie waters, ja, as die geweldige golwe van die see.

Deel
Lees PSALMS 93

PSALMS 93:4 Die Boodskap (DB)

Die Here is groter as die grootste golwe en magtigste gedruis. Sy krag oortref alles, net mooi alles!

Deel
Lees PSALMS 93

PSALMS 93:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar bo die gedreun van baie waters, bo die geraas van die golwe van die see, bo alles is die mag van die HERE!

Deel
Lees PSALMS 93
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's