PSALMS 93:1
PSALMS 93:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is Koning, Hy beklee Hom met majesteit. Die Here beklee Hom, Hy omgord Hom met krag. Die wêreld staan vas, dit wankel nie
PSALMS 93:1 Bybel vir almal (ABA)
Die Here is Koning. Hy dra sy koningklere, Hy is sterk. Hy laat die aarde vas staan, dit skud nie.
PSALMS 93:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
DIE HERE is Koning; Hy is met hoogheid bekleed. Die HERE is bekleed, Hy het Hom met sterkte gegord. Ook staan die wêreld vas, sodat dit nie wankel nie.
PSALMS 93:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Die Here is Koning, Hy beklee Hom met majesteit. Die Here beklee Hom, Hy omgord Hom met krag. Die wêreld staan vas, dit wankel nie
PSALMS 93:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE regeer; Hy is met majesteit beklee. Die HERE beklee Hom, met krag omgord Hy Hom. Ja, die wêreld staan vas, dit wankel nie.
PSALMS 93:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die HERE is Koning, Hy is bekleed met majesteit; die HERE is bekleed met sterkte waarmee Hy Hom omgord het; ook is die wêreld vas, dat dit nie wankel nie.