YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 91:9-10

PSALMS 91:9-10 Bybel vir almal (ABA)

Jy het vir die Here gevra om jou te beskerm, jy glo dat jy veilig sal wees by die Hoogste God, daarom sal daar niks wat sleg is, met jou gebeur nie, en daar sal nooit siekte naby jou tent kom nie.

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:9-10 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want U, HERE, is my toevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak. Geen onheil sal jou tref en geen plaag naby jou tent kom nie

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:9-10 Afrikaans 1983 (AFR83)

Omdat jy die Here as skuilplek geneem het, die Allerhoogste as jou beskermer, sal geen onheil jou tref en geen plaag naby jou woonplek kom nie.

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:9-10 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ja, U, HERE, is my skuilplek. Die Allerhoogste het jy jou woning gemaak: Onheil sal jou nie oorval nie en 'n plaag sal nie naby jou tent kom nie

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:9-10 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Omdat jy die HERE, wat my toevlug is, die Allerhoogste, jou woning gemaak het; Geen onheil sal jou tref nie, en geen plaag sal naby jou woning kom nie.

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:9-10 Die Boodskap (DB)

Dit is goed dat jy by die allerhoogste God gaan wegkruip. Ongelukke, rampe en ernstige siektes sal jou of jou huis nie tref nie. Hy self sal jou bewaar.

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:9-10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As die HERE jou toevlug is, as die Allerhoogste jou skuilplek is, sal geen kwaad jou tref, en geen ramp naby jou tent kom nie.

Deel
Lees PSALMS 91
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's