PSALMS 91:9 - Compare All Versions
PSALMS 91:9 ABA (Bybel vir almal)
Jy het vir die Here gevra om jou te beskerm, jy glo dat jy veilig sal wees by die Hoogste God
Deel
PSALMS 91 ABAPSALMS 91:9 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Want U, HERE, is my toevlug. Die Allerhoogste het jy jou beskutting gemaak.
Deel
PSALMS 91 AFR53PSALMS 91:9 AFR83 (Afrikaans 1983)
Omdat jy die Here as skuilplek geneem het, die Allerhoogste as jou beskermer
Deel
PSALMS 91 AFR83PSALMS 91:9 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Ja, U, HERE, is my skuilplek. Die Allerhoogste het jy jou woning gemaak
Deel
PSALMS 91 AFR20PSALMS 91:9 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Omdat jy die HERE, wat my toevlug is, die Allerhoogste, jou woning gemaak het
Deel
PSALMS 91 CAB23PSALMS 91:9 DB (Die Boodskap)
Dit is goed dat jy by die allerhoogste God gaan wegkruip.
Deel
PSALMS 91 DBPSALMS 91:9 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
As die HERE jou toevlug is, as die Allerhoogste jou skuilplek is
Deel
PSALMS 91 NLV