PSALMS 91:8 - Compare All Versions
PSALMS 91:8 ABA (Bybel vir almal)
Jy sal dit self sien, jy sal kyk hoe die Here die mense straf wat verkeerd doen.
Deel
PSALMS 91 ABAPSALMS 91:8 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Net met jou oë sal jy dit aanskou en die vergelding van die goddelose sien.
Deel
PSALMS 91 AFR53PSALMS 91:8 AFR83 (Afrikaans 1983)
Met jou eie oë sal jy sien hoe die goddelose gestraf word.
Deel
PSALMS 91 AFR83PSALMS 91:8 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Jy sal maar net toekyk – die vergelding van goddeloses sal jy sien.
Deel
PSALMS 91 AFR20PSALMS 91:8 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Net met jou oë sal jy die loon van die goddelose aanskou en sien.
Deel
PSALMS 91 CAB23PSALMS 91:8 DB (Die Boodskap)
Jy sal staan en kyk hoe mense wat nie op die Here vertrou nie, platgetrap word.
Deel
PSALMS 91 DBPSALMS 91:8 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Net met jou oë sal jy dit aanskou, en die straf van die goddelose sien.
Deel
PSALMS 91 NLV