YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 91:3

PSALMS 91:3 Bybel vir almal (ABA)

Ja, die Here sal jou red van die vangnet waarin iemand jou wil vang, Hy sal jou red van die pes wat alles verwoes.

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want Hy is dit wat jou sal red uit die net van die voëlvanger, van die verderflike pes.

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Dit is Hy wat jou uit die voëlvanger se wip hou en jou bewaar van dodelike siekte.

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Ja, Hy is die Een wat jou red uit die net van die voëlvanger, van die dodelike pessiekte.

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Waarlik, Hy sal jou red uit die vangnet van die voëlvanger en van die bruisende pes.

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:3 Die Boodskap (DB)

Dis die Here wat jou uit die moeilikheid kom haal as iemand jou met skelmstreke om die bos gelei het. Hy bly getrou aan jou.

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Verseker sal Hy jou red uit die strik van die voëlvanger, en van die plaag wat vernietig.

Deel
Lees PSALMS 91
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's