YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 91:11

PSALMS 91:11 Bybel vir almal (ABA)

Want die Here sal sy engele stuur om jou te beskerm oral waar jy gaan.

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

want Hy sal sy engele aangaande jou bevel gee om jou te bewaar op al jou weë.

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hy sal sy engele opdrag gee om jou te beskerm waar jy ook al gaan.

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

want Hy sal sy engele oor jou opdrag gee om jou te beskerm op al jou paaie.

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want Hy sal sy engele oor jou bevel gee om jou te bewaar op al jou weë.

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:11 Die Boodskap (DB)

Sy engele sal jou omring wanneer die Here vir hulle sê om dit te doen. Hy sal sê dat hulle jou moet beskerm.

Deel
Lees PSALMS 91

PSALMS 91:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Want Hy sal sy engele beveel om jou te beskerm oral waar jy gaan.

Deel
Lees PSALMS 91
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's