PSALMS 9:7
PSALMS 9:7 Bybel vir almal (ABA)
U het ons vyande oorwin, U het hulle stede verwoes, en waar die stede was, is nou net hope klippe. Niemand onthou nou dat daardie stede daar was nie.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die vyande het omgekom — puinhope vir ewig; ook die stede wat U verwoes het; hulle gedagtenis, ja, dié het vergaan.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit is klaar met die vyand, daar bly net puinhope oor. U het hulle stede verwoes, niemand dink eers meer aan hulle nie.
Deel
Lees PSALMS 9