PSALMS 9:5
PSALMS 9:5 Bybel vir almal (ABA)
want U het gesê ek is onskuldig, U het reg gedoen aan my. U is 'n regverdige Regter wanneer U op u troon gaan sit.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Want U het my reg en my regsaak behandel; U het gaan sit op die troon, o regverdige regter!
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
Toe U op die troon gaan sit het as betroubare regter, het U aan my reg laat geskied.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
want U het my reg in my regsaak gehandhaaf. U het op die troon gesit as 'n regverdige regter.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U het die heidene bestraf, U het die goddelose verdelg, U het hulle naam uitgedelg vir ewig en altyd.
Deel
Lees PSALMS 9