PSALMS 9:18 - Compare All Versions
PSALMS 9:18 ABA (Bybel vir almal)
Die mense wat verkeerd doen, al die volke wat vergeet dat daar 'n God is, sal na die doderyk gaan.
Deel
PSALMS 9 ABAPSALMS 9:18 AFR53 (Afrikaans 1933/1953)
Die goddelose sal teruggaan na die doderyk, al die heidene wat God vergeet.
Deel
PSALMS 9 AFR53PSALMS 9:18 AFR83 (Afrikaans 1983)
Die doderyk is die bestemming van die skuldiges, van al die nasies wat aan God nie dink nie.
Deel
PSALMS 9 AFR83PSALMS 9:18 AFR20 (Die Bybel 2020-vertaling)
Goddeloses draai om na die •doderyk, al die nasies wat God vergeet.
Deel
PSALMS 9 AFR20PSALMS 9:18 CAB23 (Contemporary Afrikaans Bible 2023)
Want die behoeftige sal nie altyd vergeet word nie; die verwagting van die armes sal nie vir ewig vergaan nie.
Deel
PSALMS 9 CAB23PSALMS 9:18 DB (Die Boodskap)
Almal wat nie die Here dien nie, se uiteinde is die dood. So ook die volke wat vergeet dat Hy God is. Maar die Here vergeet nooit om elkeen wat sy hulp vra, by te staan nie.
Deel
PSALMS 9 DBPSALMS 9:18 NLV (Nuwe Lewende Vertaling)
Die goddeloses is op pad na die graf soos al die nasies wat God vergeet.
Deel
PSALMS 9 NLV