PSALMS 9:17
PSALMS 9:17 Bybel vir almal (ABA)
Die Here het gewys wie Hy is, Hy het reg ge-oordeel. Hy straf die mense wat verkeerde dinge doen. Higgajon Sela
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:17 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Die HERE het Hom bekend gemaak; Hy het strafgerig geoefen; die goddelose is verstrik in die werk van sy hande. Higgajōn. Sela.
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:17 Afrikaans 1983 (AFR83)
So het die Here Hom bekend gemaak, Hy het reg laat geskied, en die skuldige is deur sy eie handewerk gevang. Higgajon Sela
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:17 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Die HERE het Homself bekend gemaak: Hy laat reg geskied; goddeloses raak in hulle eie handewerk verstrik. Higgajoon •Sela
Deel
Lees PSALMS 9PSALMS 9:17 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Die goddelose sal in die hel verander word, en al die nasies wat God vergeet.
Deel
Lees PSALMS 9