PSALMS 88:9
PSALMS 88:9 Bybel vir almal (ABA)
U laat die mense wat my ken, ver van my staan, hulle wil nie naby my kom nie. Ek sit vas en ek kan nie uitkom nie.
Deel
Lees PSALMS 88PSALMS 88:9 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U het my bekendes ver van my verwyder, my iets afskuweliks gemaak vir hulle; ek is ingesluit en kan nie uitkom nie.
Deel
Lees PSALMS 88PSALMS 88:9 Afrikaans 1983 (AFR83)
U laat my bekendes ver van my af staan en maak my vir hulle iets afskuweliks; ek sit vasgevang en kan nie uitkom nie.
Deel
Lees PSALMS 88PSALMS 88:9 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U het my bekendes van my verwyder, U het my iets afstootliks gemaak vir hulle. Ek is opgesluit en kan nie uitkom nie
Deel
Lees PSALMS 88PSALMS 88:9 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
My oog treur vanweë ellende: HERE, ek roep U daagliks aan, ek steek my hande na U uit.
Deel
Lees PSALMS 88