PSALMS 88:7
PSALMS 88:7 Bybel vir almal (ABA)
Dit voel of U my onder in die doderyk gesit het, in die donker en diep plek.
Deel
Lees PSALMS 88PSALMS 88:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
U het my gesit in die kuil diep daaronder, in duisternisse, in dieptes.
Deel
Lees PSALMS 88PSALMS 88:7 Afrikaans 1983 (AFR83)
U het my onder in die put laat beland, in diepe duisternis.
Deel
Lees PSALMS 88PSALMS 88:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U het my in die diepste put geplaas, in donker plekke, in die dieptes.
Deel
Lees PSALMS 88PSALMS 88:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
U grimmigheid lê swaar op my, en U het my verdruk met al U golwe. Sela.
Deel
Lees PSALMS 88