YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 88:3-4

PSALMS 88:3-4 Bybel vir almal (ABA)

U moet luister na my gebed, U moet hoor hoe ek soebat, want ek kry baie swaar en ek word moedeloos, ek is naby die dood.

Deel
Lees PSALMS 88

PSALMS 88:3-4 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Laat my gebed voor u aangesig kom, neig u oor tot my smeking. Want my siel is sat van teëspoede, en my lewe raak aan die doderyk.

Deel
Lees PSALMS 88

PSALMS 88:3-4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Laat my gebed nie tevergeefs wees nie, hoor my geroep. Die swaarkry het vir my te veel geword: ek vat al aan die doderyk

Deel
Lees PSALMS 88

PSALMS 88:3-4 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Laat my gebed U bereik, draai u oor na my klaagroep; want ek het genoeg gehad van rampe. My lewe is by die •doderyk

Deel
Lees PSALMS 88

PSALMS 88:3-4 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want my siel is vol benoudhede, en my lewe kom naby die doderyk. Ek word gereken saam met die wat in die kuil neerdaal; ek is soos 'n man wat geen krag het nie.

Deel
Lees PSALMS 88

PSALMS 88:3-4 Die Boodskap (DB)

Wys asseblief dat U my gebed hoor! Ek bid nie tevergeefs nie. Luister na my as ek om hulp smeek! Ek is siek en sat daarvan om swaar te kry. Dis net te veel vir my. Die dood lê en loer vir my.

Deel
Lees PSALMS 88

PSALMS 88:3-4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Luister tog nou na my gebed; hoor my hulpgeroep. Want my lewe is vol ellende, en die dood kom al nader.

Deel
Lees PSALMS 88
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's