PSALMS 88:1
PSALMS 88:1 Bybel vir almal (ABA)
'n Lied. 'n Psalm. Van die Korag-groep. Vir die leier van die koor: Die fluite moet speel en julle moet sing. 'n Lied van die Esragiet Heman.
Deel
Lees PSALMS 88PSALMS 88:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
'N LIED. 'n Psalm van die kinders van Korag. Vir die musiekleier; op die wysie van: „Máhalat leannot.” 'n Onderwysing van Heman, die Esrahiet.
Deel
Lees PSALMS 88PSALMS 88:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Lied. 'n Psalm van die Koragiete. Vir die koorleier: met fluitspel. 'n Gedig van Heman die Esragiet.
Deel
Lees PSALMS 88PSALMS 88:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
'n Lied. 'n Psalm. Van die Koragiete. Vir die •musiekleier. Op Magalat . Om te sing. 'n Maskiel . Van Heman, die Esragiet.
Deel
Lees PSALMS 88