YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 86:7

PSALMS 86:7 Bybel vir almal (ABA)

Wanneer dit sleg gaan met my, dan bid ek tot U, want U sal my antwoord.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:7 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

In die dag van my benoudheid roep ek U aan, want U verhoor my.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op die dag van my nood roep ek na U, U sal my gebed verhoor.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:7 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

In die tyd van my nood roep ek na U, want U antwoord my.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:7 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Op die dag van my benoudheid sal ek U aanroep, want U sal my antwoord.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:7 Die Boodskap (DB)

Ek weet as ek die dag in ’n groot krisis is, kan ek maar net tot U bid, want U antwoord my.

Deel
Lees PSALMS 86

PSALMS 86:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In tye wanneer ek in nood is, sal ek U aanroep, want U sal my antwoord.

Deel
Lees PSALMS 86
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's